Die Brug
144
Realiteit
13 L
Welkom
Die spelers
'n Boodskap
Leidrade
Wen
'n Brief in die poskan
Video
Die fout – Die brug
Hirome word uitgestem, maar is hierdie ‘n keuse wat Lelani nog gaan berou?
Video
Nog ‘n leier – Die brug
Noordhuis moet stem wie hulle leier gaan wees.
Video
“Nog ‘n houthuis” – Die brug
Beteken dit daar is dan TWEE spanne wat kompeteer om die brug te bou?
Video
“Guilt feeling” – Die brug
Melissa en Hannes moes ’n baie moeilike keuse maak.
Video
Die eerste leier – Die brug
Die spelers moet kies wie die eerste leier gaan wees.
Video
Die huis is oop – Die brug
Die spelers het baie werk wat voorlê!
Video
Amptelike lokprent – Die brug
“Die brug” keer op 8 Mei 2025 terug vir ‘n tweede seisoen. Skakel in om te sien hoe die spanning verdubbel ...
Video
R1 miljoen wag vir jou – Die brug
Laat weet ons hoekom jy verdien om oor #DieBrug te loop en wees moontlik deel van seisoen 2!
Video
Braafheid en spanwerk– Die brug
Die spelers vertel ons wie die braafste is en wie hulle sou kies as ’n spanmaat om #DieBrug aan te pak!
Video
“Baie, baie snaaks”– Die brug
Die spelers gesels oor wie hulle die meeste laat lag het en wie hulle sal bel na ’n slegte dag.
Video
“Ek het die struggles geniet” – Die brug
Die spelers gesels oor uitdagings, wat hulle anders sou doen en meer!
Video
“Absolute onvoorspelbaarheid” – Die brug
Die spelers brei uit oor wat #DieBrug uniek maak en wat hulle geleer het uit die ervaring.
Video
“Dit voel unreal” – Die brug
Ons het met Rob en William gesels na die finaal van #DieBrug!
Video
Die finale stem – Die brug
Die spelers het weer gestem en besluit wie die heel eerste wenner van #DieBrug gaan wees!
Video
Die groot besluit – Die brug
Die spelers brei uit oor wie hulle gekies het om oor #DieBrug te loop.
Video
Die uitslae – Die brug
Rob en William het die meeste stemme gekry en die ander spelers moet nou kies tussen hierdie twee.
Video
“Hy praat met almal apart” – Die brug
Sam en Tina bespreek hoekom hulle voel dat Geo nie die wenner van #DieBrug moet wees nie.
Video
Voorskou: 4 Januarie 2024 – Die brug
Kan die span die brug betyds klaar maak? En gaan die wenner die geld deel?
Video
“Avenging myself" – Die brug
Larry en Melanie het besluit om die ander spelers te “straf” en die R100 000 te vat.
Video
Frustrasie – Die brug
Tina, Iana en Sam het almal kwaad geraak oor hoe dié proses verloop het.
Video
“Dit is vieslik” – Die brug
Larry en Melanie moet ’n besluit maak wat ’n reuse-gevolge kan hê!
Video
’n Boodskap van Melanie – Die brug
Melanie praat oor hoe haar tyd op #DieBrug begin het, wat sy moontlik anders sou doen en meer.
Video
’n Boodskap van Larry – Die brug
Larry vertel ons meer oor sy tyd op #DieBrug, waarvoor hy dankbaar is en meer.
Video
“Hartseer einde” – Die brug
Larry se tyd op #DieBrug is verby en hy moes besluit wie saam met hom die kompetisie verlaat.
Wys nog
24 van 87