Logo
Die brug S1 Slim BB

Boek-voorstelle – Die brug

Nuus
22 November 2023
Die spelers vertel ons watter boek hulle bo enige ander sal kies!
Die brug

Op Die Brug is daar nie baie tyd vir die spelers om klein plesiertjies soos om ’n goeie boek te lees te geniet nie, maar ons wou graag uitvind watter boek of boek-reeks elk van die spelers as hulle absolute gunsteling beskou.

Avril

The Secret deur Thonda Burne

Larry

Winged Messenger deur Bruce Fordyce

Jacques

Tao Te Ching deur Laozi

Geo

7 Habits of Highly Effective People deur Stephen Covey

Tina

“Ek hou niks van lees nie.”

Nonnie

A Tale of Three Kings deur Gene Edwards

Sam

Die Harry Potter-reeks deur J. K. Rowling

Robert

Die Bybel

William

Die Bybel

Marna

Think Like a Monk deur Jay Shetty

Iana

Die Hunger Games-reeks deur Suzanne Collins

Jamie

Stick a Geranium in Your Hat and be Happy deur Barbara Johnson

Leer ken die spelers beter en skakel elke Donderdag om 20:00 in op kanaal 144! Gesels ook saam deur die hutsmerk #DieBrug op FacebookXInstagram en TikTok te gebruik.