Logo

Jou naweek spyskaart – 5 November 2021

Nuus
05 November 2021
Loer nét hier vir lekker resepte vanuit jou gunsteling kykNET-programme vir 'n heerlike naweek spyskaart.
Naweek Spyskaart 5 Nov

Verlede week het Jan Braai 'n Franse-gereg voorberei op die kole. Coq au vin, hoender wat in wooiwyn gebraai word. 

Loer hier na ander resepte vanuit Jan Braai vir Erfenis.

In Net Koffie het Henriëtte 'n Koffie en mint koek gebak as 'n heerlike teetyd peuselhappie.

Nataniël het Maandag in Terwyl ek wag die vars Italiaanse appelslaai voorberei:

Sowel as 'n omelet vir ontbyt:

En 'n smullekker sitrustertjie:

Loer hier na nóg inspirasie vanuit die kykNET-kombuis.