Watter fees maak die feesgees in jou wakker? kykNET Fiëstas is op soek na die “Gewildste Fees” van 2016.
Maak seker dat jóú gunsteling fees benoem word.
Gaan na kyknetfiestas.co.za om jou gunsteling fees te benoem.
Benoemings is oop tot 30 November 2016 om middernag.
Beleef jou feesgees in Afrikaans!
Inskrywingstydperk:
Nomineer jou gunsteling fees tussen 14 November om 12:00 NM en 30 November om 12:00 VM.
Inskrywingsmetode:
Nomineer jou gunsteling fees by kyknetfiestas.co.za.
Wie kwalifiseer om deel te neem:
Enigiemand kwalifiseer om deel te neem en jy mag ’n fees meer as een keer nomineer.
Klik hier vir die volledige lys van bepalings en voorwaardes.