Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
MNet

Please Upgrade Your Version of Flash

Get Adobe Flash player

Donderdag, 23 Februarie
Uitsaaitye
Donderdae  

19:30
 
  KykNet
Kanaal 111

Nuus

Donderdag, 24 November 2011 08:25
Baie maande is verby, baie trane is by albei gehuil maar nou, nou is dit tyd vir lag en liefde - want Gert het vir Maritza gevra om te trou! ...Lees Verder
Donderdag, 24 November 2011 08:17
Nog dolverlief, sit Gert en Maritza styf teen mekaar op die rooi bank en gesels met Angelique ...Lees Verder
Donderdag, 24 November 2011 08:15
Dit is vir Boer Soek 'n Vrou soos 'n droom wanneer daar wel liefde gevind word uit die hele proses - en met Van Zyl en Zoë is dit beslis wat gebeur het. ...Lees Verder
Donderdag, 24 November 2011 08:05
Christo is onseker oor sy toekoms met Alysha omdat hulle nog nie seker is oor waar hulle met mekaar staan nie. ...Lees Verder
Donderdag, 24 November 2011 08:00
Met Nathasia en Johan wat warm op almal se lippe is na die onlangse koerant-berigte, is 'n mens maar onseker hoe dinge regtig tussen hulle is. ...Lees Verder
Donderdag, 24 November 2011 07:55
Die oulike boer van Bothaville glimlag van oor tot oor langs sy blonde-kop vriendin. ...Lees Verder
Donderdag, 24 November 2011 07:51
Cliffed wat homself onttrek het aan die reeks is baie verlief langs die pragtige Therese. ...Lees Verder

Stem

'n Boer moet:




Submit
Find us on Facebook Follow us on Twitter
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player