Logo

Só ontvang jy vir 20 jaar rykdom van sonskyn – WINSLYN

Video
13 Maart

Só ontvang jy vir 20 jaar rykdom van sonskyn – WINSLYN | 12 MAR 2019 | kykNET The Sun Exchange is ‘n onderneming wat deur ‘n blokkettingbetalingstelsel, beleggers toelaat om in sonprojekte te belê. Dié sonprojekte word verseker teen brandskade en diefstal, en jy ontvang ‘n waarborg dat jou sonkrag-sel vir 20 jaar rykdom van sonskyn sal genereer. Divan gesels via Skype met bestuurshoof van The Sun Exchange, Abraham Cambridge, wat meer vertel. Generating wealth from sunshine for 20 years – WINSLYN | 12 MAR 2019 | kykNET The Sun Exchange is a business which allows investors to invest and receive an income through in solar projects by making use of a blockchain-based payment system. These solar projects are insured for fire, damage and theft and the solar cells will generate wealth from sunshine for 20 years. Divan chats via Skype, to CEO from The Sun Exchange, Abraham Cambridge.