Logo

Wat is die ware koste van elektrisiteit as dit van korrupsie gestroop is? - WINSLYN

Video
13 Maart

Wat is die ware koste van elektrisiteit as dit van korrupsie gestroop is? - WINSLYN | 12 MAR 2019 | kykNET Eskom kla sedert 2015 oor die duur tariewe wat hy aan groenkragprodusente moet betaal. Maar, nuwe syfers van die WNNR se energiesentrum toon groenkragprodusente help in hierdie stadium die invloed van beurtkrag versag, en Suid-Afrika kan dus nie hiersonder nie. Divan gesels met joernalis by Rapport, Antoinette Slabbert, en direkteur by die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies van die Universiteit van Stellenbosch, Professor Sampson Mamphweli. What is the true cost of electricity when stripped from corruption? – WINSLYN | 12 MAR 2019 | kykNET Eskom says they are making a loss when purchasing energy from IPPs, which they are being forced to do by government. But according to new figures from the CSIR, green energy producers are crucial, and actually helping to control the impact of load-shedding across the country at this stage. Divan discusses more in studio with journalist at Rapport, Antoinette Slabbert, and director at the Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies at the University of Stellenbosch.