Logo
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144RealiteitPG13

#VreemderAsFiksie - Episode 1

Video
01 April

Die dokumentêre reeks, #VreemderAsFiksie, begin vanaand om 20:00. In die eerste episode hoor ons Benita se storie waar sy byna 20 jaar in die kloue van 'n kultus was. 👂 Elke Maandagaand om 20:00 op #kykNet, DStv kanaal 144 en ook beskikbaar op #DStvStream.