Plan B vertel in vyf episodes die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan (Tim Theron), en sy vennoot Paul Schmidt (Arnold Vosloo), wat ’n bendebaas beroof en ’n skildery, ter waarde van €30 miljoen, steel.
#PlanB begin op 26 Maart om 20:00 op #kykNET, DStv-kanaal 144, en sal ook op #DStvStream en #DStvCatchUp beskikbaar wees.