'n Naweek vir 'n Fieta-bende by hulle oupa se damhuis, wat al vir geslagte in die familie is.
Hulle eenvoudige manier van dinge doen word gesteur soos die eiendomsmark styg, 'hulle' dam word stuk vir stuk as hoër klas vakansie eiendom verkoop.
Die verlepte lappe grond is vir die Yuppies 'n doring in die vlees. Oupa weier om te verkoop en skop vas teen die sameswering van die Yuppies wat hul probeer uitkoop.
Met 'n jare oue pik tussen die Fieta--bende en die jeukerige Jozi Yuppies is albei groepe gereed om enigeiets prys te gee vir die titel van die jaarlikse visvangkompetisie by die dam.
'n Oorlog van komplotte, sabotasie en poetse bak, jaag hulle na die titel wat lei tot lagwekkende en drastiese nagevolge.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!