Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 30 Julie 2018: Afrikaners Deel 2 - Segment 1

Video
31 Julie

Prontuit 30 Julie 2018: Afrikaners Deel 2 - Segment 1 Die Afrikaners, ‘n dokumentêre reeks wat die afgelope paar weke op kykNET uitgesaai is, het groot belangstelling en reaksie ontlok. Die reeks is gemaak na aanleiding van die historikus, prof. Hermann Giliomee se boek, Die Afrikaners. Verlede week op Prontuit het ons aan ‘n groep meningsvormers, akademici, joernaliste en kunstenaars ‘n paar vrae gevra oor Afrikaner en Afrikanerskap. Vanaand vertel dieselfde mense hoe hulle voel oor die geskiedenis van die Afrikaner – is dit steeds belangrik of is dit irrelevant? Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!