Logo

Plaaslewe saam Theunis – Boer Soek ’n Vrou 12

Video
12 Mei

Boer Theunis was al op baie plekke, maar dit is die plaas wat hom op sy gelukkigste maak. En nou is hy gereed om dié geluk met iemand te deel.