Logo

Boer met sagte hart – Boer Soek ’n Vrou 12

Video
12 Mei

Van merino’s, ramtelery en wild kan jy Boer Albert niks vertel nie, dis die skoner geslag waarmee hy ’n bietjie hulp nodig het.