Logo

Ouetehuise maak ‘n plan teen Covid 19

Video
05 Mei

Ouetehuise maak ‘n plan teen Covid-19 | KN VERSLAG| 4 MEI 2020 | kykNET Ilze-Marie Le Roux het met die bestuurders van verskeie ouetehuise en aftree-oorde gesels oor hoe bejaarde inwoners die Covid-19 pandemie, asook die inperkingstyd, hanteer. Old age homes take measures against Covid-19| KN VERSLAG | 4 MAY 2020 | kykNET Ilze-Marie Le Roux spoke to the managers of old age homes and retirement villages about how the elderly are coping with the Covid-19 pandemic.