Kobus se kwinkslae – Kokkedoor Vuur & VlamDaar het nou maar eers twee episodes van Kokkedoor Vuur & Vlam se seisoen uitgesaai, maar Kobus Botha se sê-goed het ons almal al laat skater. Bly ingeskakel om te sien wat dié beoordelaar volgende gaan kwytraak.