Logo

Inperking eis sy tol op huishoudings se finansies

Video
28 April

Inperking eis sy tol op huishoudings se finansies | KN VERSLAG | 27 APRIL 2020 | kykNET Ilze-Marie Le Roux gesels met kenners oor die finansiële impak wat die staat van inperking op Suid-Afrikaanse huishoudings het. Lourensa Eckard en Barnard Beukman bespreek dit verder. Lockdown has a severe financial impact | KN VERSLAG | 27 APRIL 2020 | kykNET Ilze-Marie Le Roux speaks to experts about the financial impact of the lockdown on South African households. Lourensa Eckard and Barnard Beukman discuss it further.