’n Bonatuurlike verskynsel krap Mari Joubert se lewe deurmekaar. Haar sielkundige word genoop om die rol van terapeut sowel as speurder te speel. Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET & Kie!