Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

ELSA JOUBERT BONUS SEGMENT - PRONTUIT

Video
10 Maart

Elsa Joubert is een van Afrikaanse se grootste en bekroondste skrywers. Bietjie meer as twee jaar terug, op 95 jarige ouderdom, publiseer sy haar jongste boek, Spertyd. Die boek waarvoor sy waarskynlik die bekendste is, Die swerfjare van Poppie Nongena, is vroeër vanjaar as ‘n fliek bekend gestel. Die boek is destyds in meer as 10 tale vertaal en is een van slegs twee Afrikaanse boeke wat die lys van die 100 Afrika boeke van die eeu gehaal het. Ons het met vriende, familie en kenners van Joubert se werk, gesels. The Afrikaans author, Elsa Joubert, who boasts many literary accolades is one of biggest and most well-known Afrikaans writers. Approximately two years ago, at the age of 95, she published her most recent novel, Cul-de-sac. Joubert’s novel, The long journey of Poppie Nongena, was recently adapted for film and released to much acclaim. The novel has been translated into more than 10 languages and is one of only two Afrikaans language books that made it on the list of the 100 most influential African books of the century. We chat with friends, family and experts about Joubert, her life and work.