Logo

Die belangrikheid van ekonomie op skaal: Nasie in Gesprek – kykNET

Video
30 Mei

Aangebied deur Theo Vorster by Nampo Oesdag 2018. Wat is die voordele van ekonomie van skaal in enige besigheid, maar spesifiek in die Suid-Afrikaanse landbou? Hoe lyk die bydrae tot voedselsekerheid? Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!