Logo

Politieke Perspektiewe: Nasie in Gesprek – kykNET

Video
23 Mei

Aangebied deur Prof Nick Binedell by Nampo Oesdag 2018. In hierdie taai politieke debat loop ons die sake wat Suid-Afrikaanse landbou raak, trompop. Hoe kan sake wat voedselsekerheid bedreig oorkom word, sodat ’n voorspoedige toekoms en gesonde landbousektor verseker is? Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!