Logo

Inspirerende vroue in besigheid: Nasie in Gesprek – kykNET

Video
30 Mei

Aangebied deur Rozanne McKenzie by Nampo Oesdag 2018. ’n Uiteenlopende groep vroue deel hulle inspirerende verhale wat hulle daartoe gelei het om primêre produsente te word. Hulle deel hul laagtepunte en grootste hoogtepunte, en hoe hulle die toekoms van landbou in Suid-Afrika sien. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!