Neels en sy worsie Lulu gaan op reis – Op reis met my beste vriendSaterdagaande 18:00 word vanaf 8 April ‘n lekker kuiergeleentheid voor die TV vir kykers én hul troeteldiere, met kykNET se splinternuwe leefstylprogram, Op reis met my beste vriend, wat begin.