kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Jy is my seun

Video03 Maart

Akça, ’n prostituut se dogter, word gedwing om haar seun, wat sy by die boosaard Hasan gehad het, vir aanneming aan ’n welgestelde familie te gee. Skakel in vir die splinternuwe Turkse telenovela, “Jy is my seun” op kykNET&kie, kanaal 145.