Logo
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

#OpMyEish - Episode 2 - Rachelle se Romantiese Briefies

Video
18 Januarie

Dink jy Rachelle het 'n goeie plan beraam met die romantiese briefies wat sy vir Brendan deur Jo Black gaan aanstuur? Dis een manier om uit te staan, behalwe dat Brendan alreeds dink dis iemand anders! #DStv #HomeOfLocal
Jy sal ook hiervan hou
Brendan Peyper - Meisies Soos Jy (Official Music Video) Image : 16933
Video
Brendan Peyper - Meisies Soos Jy (Official Music Video)
Official Music Video for "Meisies Soos Jy" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/MSJ Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/ Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/ Film Studio: Brits Film Productions Director: Pieter Brits Director of Photography: Coleman Brits Editing en Colour grade: Brits Film Productions Actress: Elouise Rohm Venues: Sowaar-bar & Rosemary Hill Meisies Soos Jy - Lirieke Hmmm Hmmm Hmmm Ek sukkel om weg te bly Weg te bly van jou Ek sukkel om my kop rondom ons twee te vou Ek sukkel om sin te maak Is ons nou aan of af Dis net jy wat die heeltyd deur my gedagtes draf Ek hou nie van baklei nie Maar ek bly baklei vir jou Dis hoekom ek myself moet terughou As dit kom by meisies soos jy Is dit my hart wat die swaarste ly Sal ek by jou die heel aand bly Al maak dit my seer As gevolg van meisies soos jy Sit ek met ‘n gebreekte hart Is daar liefde aan die anderkant Van hierdie deur Ek wens dat ek net weg kon bly Van meisies soos jy Sal iemand my kom red Soek jou nie langer in my bed Jou woorde is leeg en jou foon bly beset Gaan ek langer by jou bly Of gaan ek soek vir die regte een vir my Is ons bedoel of gaan ons beter kan kry Ek hou nie van baklei nie Maar ek bly baklei vir jou Dis hoekom ek myself moet terughou As dit kom by meisies soos jy Is dit my hart wat die swaarste ly Sal ek by jou die heel aand bly Al maak dit my seer As gevolg van meisies soos jy Sit ek met ‘n gebreekte hart Is daar liefde aan die anderkant Van hierdie deur Ek wens dat ek net weg kon bly Van meisies soos jy Meisies soos jy Van meisies soos jy Is dit my hart wat die swaarste ly Sal ek by jou die heel aand bly Al maak dit my seer As dit kom by meisies soos jy Is dit my hart wat die swaarste ly Sal ek by jou die heel aand bly Al maak dit my seer As gevolg van meisies soos jy Sit ek met ‘n gebreekte hart Is daar liefde aan die anderkant Van hierdie deur Ek wens dat ek net weg kon bly Van meisies soos jy Meisies soos jy Hmmm Hmmm Hmmm Official Music Video by Brendan Peyper performing Meisies Soos Jy (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/rdBUAd #BrendanPeyper #MeisiesSoosJy