Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: MzansiGo, 29 Aug 2017

Video
30 Augustus

MzansiGo is ’n besigheid wat ontstaan het toe twee vriende in Kaapstad besluit het om hul eie meubels te trek deur ’n kleiner vragmotor te huur. Diè jong entrepreneurs gesels oor hul besigheid en planne vir die toekoms. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!