Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Anneli Nel - Entrepreneur en Stigter: Slippy, 8 Aug 2017

Video
10 Augustus

Winslyn: Anneli Nel - Entrepreneur en Stigter: Slippy, 8 Aug 2017 Jeugentrepreneur Anneli Nel - wat reeds op 11-jarige ouderdom soos ’n entrepreneur gedink het – is die stigter van ’n vernuftige toep, Slippy wat boere en besighede help papier-kwitansies vervang met digitale weergawes. Anneli deel haar toekomsplanne en drome. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou