Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Chantal Marx – Hoof van Navorsing: FNB Securities, 22 Aug 2017

Video
23 Augustus

Winslyn: Chantal Marx – Hoof van Navorsing: FNB Securities, 22 Aug 2017 Die argument vir beleggingblootstelling aan internasionale markte en buitelandse ekonomieë word deur die beginsel van diversifikasie gedryf wat dikwels daartoe lei dat Suid-Afrikaners geld in randverskansers belê. Chantal Marx vertel ons nou meer oor wat dit beteken. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!