Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Mia Kruger – Direkteur: Kruger Internasionaal, 4 Julie 2017

Video
05 Julie

Winslyn: Mia Kruger – Direkteur: Kruger Internasionaal, 4 Julie 2017 Volgens ’n onlangs gepubliseerde artikel op Netwerk24, lê die verwagting dat die Suid-Afrikaanse ekonomie vanjaar met meer as 1% gaan groei nou aan skerwe. Ons gesels met Mia oor die groeikoers en vooruitsigte. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!