Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: J. Brooks Spector - Daily Maverick & Duane Aslett - NWU, 25 Julie 2017

Video
26 Julie

Winslyn: J. Brooks Spector - Daily Maverick & Duane Aslett - NWU, 25 Julie 2017 In lig van die GuptaLeaks e-posse bespreek ons die teen-omkoopgeld en -geldwaswet van Amerika om uit te vind hoe dit werk. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou