Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Mia Kruger - Direkteur: Kruger Internasionaal, 12 Sep 2017

Video
13 September

Ten spyte daarvan dat Suid-Afrika uit die tegniese resessie is, is die land se groeikoers traer as die res van die wêreld s’n. Op ’n jaargrondslag het die ekonomie met 1.1% gegroei wat laer is as die bevolkingsgroei teen 1.6%. Ons bespreek die groeikoers en kyk onder andere na sake- en verbruikersvertroue, werkloosheid, die finansiëledienstesektor en landbouproduksie. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!