Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Prof. Johan Willemse – Landbou-ekonoom: Agrimark Consulting, 26 Sep 2017

Video
27 September

Ons gesels met prof. Johan Willemse oor die Suid-Afrikaanse landbousektor en bespreek kwessies soos; die bydrae tot die nasionale ekonomie, mededinging op die wêreldmark en uitdagings wat die sektor in die gesig staar. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!