Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Fay Mukaddam, Theo Rabe & Stephan van der Walt, 3 Okt 2017

Video
04 Oktober

Een van Suid-Afrika se nuwe alternatiewe aandeelbeurse, 4 Africa Exchange het laasweek begin verhandel, en ons gesels oor hul eerste twee noterings. Twee landboumaatskappy NWK Beherend Beperk en NWK Beperk het op diè beurs genoteer. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!