Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Surie Ramasary – Uitvoerende Hoof, Produkte en Dienste: Cell C, 27 Junie 2017

Video
28 Junie

Winslyn: Surie Ramasary – Uitvoerende Hoof, Produkte en Dienste: Cell C, 27 Junie 2017 Cell C begin sy eie realiteitsreeks, Hangman, waarmee hy beoog om Suid-Afrika se “grootste innoveerder” te ontdek. Ons gesels met die vervaardiger, Odette Schwegler oor die aanlyn-realiteitsreeks. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!