Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Eskom – Feb 2018 - Deel 1

Video
07 Februarie

Winslyn: Eskom – Feb 2018 Ons bespreek die afgelope paar maande se gebeure by Eskom en gesels onder meer oor die aanstelling van die kragvoorsiener se nuwe raad, voorgestelde stygings in die kragtarief en die tugverhoor wat benoude reaksies gelok het. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!