Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Antoinette Slabbert & Dr. Tobias Bischoff-Niemz, 5 Sep 2017

Video
06 September

Die minister van energie het Vrydagmiddag aangekondig dat Eskom teen einde Oktober ooreenkomste met onafhanklike kragprodusente moet onderteken om hul krag te koop. Ons bespreek die implikasies en uitvoerbaarheid hiervan. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!