Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

COVID 19, Wat gebeur indien besighede nie huur kan betaal? Estienne de Klerk – WINSLYN

Video
15 April

COVID-19, Wat gebeur indien besighede nie huur kan betaal? Estienne de Klerk – WINSLYN | 14 APR 2020 | kykNET Die pas gestigte, Property Industry Group, is gestig om die reaksie van die eiendomsbedryf op die Covid-19-pandemie te koördineer. Dié groep het ‘n bedryfswye hulp- en hulpverleningspakket vir kleinhandelhuurders aangekondig. In sommige gevalle sal dit beteken dat huurkoste vir April, heeltemal onttrek word. Estienne de Klerk, uitvoerende hoof van die genoteerde eiendomsreus Growthpoint Properties, en voorsitter van die SA Reit Association, is die woordvoorder van die nuwe Property Industry Group, en verduidelik meer. COVID-19, What if businesses can’t pay rent? Estienne de Klerk – WINSLYN | 14 APR 2020 | kykNET The newly formed Property Industry Group was formed to coordinate the real estate industry’s response to the Covid-19 pandemic. This group announced an industry-wide aid and relief package for retail tenants. In some cases, this will mean that rental costs for April will be completely withdrawn. Estienne de Klerk, CEO of listed property giant Growthpoint Properties, and chair of the SA Reit Association, spokesperson for the new Property Industry Group, tells more.