Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

COVID 19 en jou besigheid, Piet le Roux – WINSLYN

Video
01 April

COVID-19 en jou besigheid, Piet le Roux – WINSLYN | 31 MAR 2020 | kykNET Daar heers tans heelwat verwarring onder plaaslike sake-eienaars oor die lewering van dienste en produkte tydens die nasionale staat van inperking. Divan gesels meer hieroor met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga. COVID-19 and your business, Piet le Roux – WINSLYN | 31 MAR 2020 | kykNET Business owners in South Africa are experiencing confusion over the delivery of services and products during the national lockdown. Divan speaks to Piet le Roux, CEO of Sakeliga, about some of these issues.
Jy sal ook hiervan hou
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo) Image : 18299
Video
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato Dankie aan: - Atlas media - Conrad Hero - WC Kriel - Phillip van Zyl - Dawid van Graan Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Sy dra plakkies by haar kantrok Pronk pragtig soos ñ springbok Teken prentjies in die wolke Met haar vingers in die lig Bo blink en onder stink Wat dqqr op haar hopie lê Die lanies met die stiff upper lip Sy is maar net ñ lap pop Wat op haar eie hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Piet blou in haar klou Met haar moue opgevou Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll Pass vir haar die spanner Haar hond se naam is Werner Hy double clutch as hy soggens die posman jaag Sy is maar net ñ lap pop Wat daar op haar hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla O my hartjie wat het jy gemaak Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)