Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Kleinbesighede & entrepreneurs in ‘n ‘nuwe wêreld’ – WINSLYN

Video
25 Maart

Kleinbesighede & entrepreneurs in ‘n ‘nuwe wêreld’ – WINSLYN | 24 MAR 2020 | kykNET Talle ondernemings het reeds oor die afgelope paar weke gesluit as gevolg van die beperkings op sosiale byeenkomste, wat sake tot stilltand gedwing het. Maar daar is diegene wat woeker, en nuwe manière vind om besigheid te doen. Die Winslyn-span het met ‘n paar van hierdie entrepreneurs gesels. Small businesses & entrepreneurs in a ‘new world’ – WINSLYN |24 MAR 2020 | kykNET Many businesses have already closed over the past few weeks due to restrictions on social gatherings, which have forced business to a standstill. But there are those who finding new ways of doing business. The Winslyn team spoke to a few of these entrepreneurs.
Jy sal ook hiervan hou