Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Say Siyabonga, Petri Redelinghuys vertel – WINSLYN

Video
08 April

Say Siyabonga, Petri Redelinghuys vertel – WINSLYN | 7 APR 2020 | kykNET Say Siyabonga, is ‘n aanlyn-platform waar besighede kan registreer, en dan geskenkbewyse verkoop wat na die inperking gebruik kan word. Petri verduidelik hoe om te registreer, en watter voordele die platfrom inhou. Say Siyabonga, Petri Redelinghuys explains - WINSLYN | 7 APR 2020 | kykNET Say Siyabonga, is an online platform where businesses can register and sell gift vouchers that can be redeemed after the national lockdown. Petri explains how to register, and what the benefits are.
Jy sal ook hiervan hou