1 Gelukkige kyker staan die kans om R100 000 te wen met kykNET se Wie word 'n miljoenêr? en LottoStar
Skakel elke Woensdagaand om 20:00 in vir Wie word 'n miljoenêr? en beantwoord een eenvoudige vraag, weekliks, net hier.
*Jy kan slegs een maal jou antwoord indien. So kies reg, kies R100 000.
*Elke episode dien as 'n rondte, 'n rondte loop vanaf Woensdag 21:00 (na die afloop van die episode) tot die volgende Woensdag 20:00 (voor die afskop van die volgende episode)