Logo

Lyme Disease en soortgelyke siektes - Spreekkamer 30 Mei 2022 kykNET

Video
31 Mei

Lyme-siekte en soortgelyke siektes - Spreekkamer | 30 Mei 2022 | kykNET Dr. Marna Turner is as kind deur 'n bosluis gebyt en het lank gesukkel met 'n diagnose. Sy is nou aan die stuur van 'n praktyk wat spesialiseer in die diagnose en behandeling van hierdie vektor-oorgedraagde siektes. Lyme Disease and vector borne illness - Spreekkamer | 30 May 2022 | kykNET Dr. Marnna Turner was bitten by a tick as a child, and struggled with a diagnosis. Now she runs a medical practice focused on the diagnosis and treatment of vector-borne diseases.