Logo

Dieet en vrugbaarheid – Spreekkamer

Video
23 Augustus

Dieet en vrugbaarheid – Spreekkamer | 22 Augustus 2022 | kykNET Dieetkundige Maryke Bronkhorst verduidelik die reuse impak wat kos op elke aspek van fertiliteit kan hê. Sy sê vir ons watter kosse om te eet om vrugbaarheid te ondersteun, en watter kosse en dieetgewoontes nadelig kan wees as jy 'n kind wil verwek. Diet and fertility - Spreekkamer | 22 August 2022 | kykNET Dietician Maryke Bronkhorst explains the massive impact food can have on every aspect of your fertility. She discusses the foods that help support fertility and says which foods and diet habits to avoid if you are trying to get pregnant.