Logo
Plaasjapie
web uni tv guide

Plaasjapie

144RealiteitPG13 L

#Plaasjapie_Bean

Bean

Naam: Bean

Ouderdom: 39

Tuiste: Langebaan, Wes-Kaap

 

Bean is ’n musiekpromotor en avontuur-entrepreneur wat homself as ’n prettige planmaker en raakvatter beskryf. Hy hoop dat hy beroemd gaan raak deur aan Plaasjapie deel te neem, en wil dan sy bekendheid gebruik om liefdadigheidswerk te doen. Hy sien baie uit na die uitdagings op die plaas maar dink die vroeg-opstaan gaan hom glad nie pas nie.

Liezle Plaasjapie
Cecil
Bean plaasjapie