Logo
Plaasjapie
web uni tv guide

Plaasjapie

144RealiteitPG13 L

#Plaasjapie_Cecil

Cecil

Naam: Cecil

Ouderdom: 40

Tuiste: Kaapstad, Wes-Kaap

 

Cecil is ’n mense-mens wat nie sommer met ander baklei nie, maar hy hou nie van beterweterige tipes nie. As fiksheidsinstrukteur is hy ’n harde werker wat nie bang is om sy hande vuil te maak nie. Hy beskryf homself as passievol, gedrewe en kompeterend – hy het immers al drie keer die Comrades-maraton voltooi. Hy sien uit daarna om met plaasdiere te werk, maar nie noodwendig hulle afval nie.

Bean plaasjapie
Elton Plaasjapie
Cecil