Logo
Mooiweer en warm
web uni tv guide

Mooiweer En Warm

144Drama13 VL
Mooiweer en warm

Lood Momberg

Veertig's, biker, ‘n blues rock singer, tattoo artist by die mark, smous T-hemde ook, en boom... Tog is hy die tipe wat jy aan jou kant wil hê in ‘n fight. Het ‘n gevoel vir Aletta maar sy neuk hom sommer met ‘n baseball bat.

Nog vermaak