Logo
Mooiweer en warm
web uni tv guide

Mooiweer En Warm

144Drama13 VL
Mooiweer en warm

Isabella Boshoff

In haar 40s, probeer ook altyd gewig verloor, eerste vroulike predikant van die kerk, het ‘n deal met Alex Kemp gemaak om elke Saterdag ‘n vlooimark op die kerk se parkeerterrein te hou. Nooit getrou nie. Raak aangetrokke tot Alex. Het natuurlik haar eie issues, onder andere met ‘n kerkraad wat begin wonder of hulle reg was om ‘n vrou op die preekstoel toe te laat.
 

Nog vermaak