Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 37: Niemand soos jou ma nie – Kwarantyn

Video
16 Julie

Die Scheepers het ook ’n verrassing ontvang vanoggend to Caryn se ma, Natalie, kom hello sê het. Daar is darem niks soos ’n bietjie mamma liefde nie.