Logo

Dag 37: Boetie Brian kom sê hello! – Kwarantyn

Video
16 Julie

Ons hoor al vir die laaste paar weke van die verlore Le Roux boetie, Brian. Vanoggend het ons hom uiteindelik ontmoet toe hy vir sy familie verras het.