Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 37: Boetie Brian kom sê hello! – Kwarantyn
Video
16 Julie
Ons hoor al vir die laaste paar weke van die verlore Le Roux boetie, Brian. Vanoggend het ons hom uiteindelik ontmoet toe hy vir sy familie verras het.
Up Next
Heinrich en Adriaan stort hart uit – Kwarantyn
15 Julie
Dag 36: Is die spook nou weg? – Kwarantyn
15 Julie
Nou dans julle saam – Kwarantyn
15 Julie
Rondte 5: Die kompetisie is aan – Kwarantyn
15 Julie
Dag 36: Sny iets soet – Kwarantyn
15 Julie
Dag 36: Nagmerries vir Austin – Kwarantyn
15 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Versmoor oor liefde - Spoorloos: Die eiland
Cobie dink terug aan die dag toe sy Lucas en Emma se gesprek afgeluister het en Emma vir hom gesê het hy versmoor haar.
Video
Dag 37: Niemand soos jou ma nie – Kwarantyn
Die Scheepers het ook ’n verrassing ontvang vanoggend to Caryn se ma, Natalie, kom hello sê het. Daar is darem niks soos ’n bietjie mamma liefde nie.
Video
Die walvis se maag – Kyk wie praat
Kyk dié video vir ‘n paar snaakse sê-goed wat De Klerk se klas vanaand kwytgeraak het tydens Kyk wie praat.
Video
As die son "xhieng" sê – Elders: Tuinroete
In vanaand se episode van Elders: Tuinroete het Erns Grundling en die TV-aanbieder en radio-persoonlikheid Lyntjie Jaars gestap van die dorpie Noll tot by die plaas Meulrivier. En toe die son "xhieng" sê het Lyntjie haar hoed vir 'n kappie verruil.