Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 6: Twister-tyd! – Kwarantyn

Nuus
15 Junie 2020
Wie hou dan nou nie van ‘n speletjies-aand nie…?
Twister Article Image

Daar is een manier om ons altyd vinnig aan die gang te kry wanneer dit só koud is, en dit is – Twister.

Kyk net hier na van die ingewikkelde posisies wat #SpanScheepers en #SpanLeRoux moes baasraak tydens hulle Twister-tyd.

1592208780 34 1

1592208852 34 2

1592208922 34 3

1592209023 34 4

Hier is ‘n paar interessante feite oor die immer gewilde speletjie wat jy dalk nie geweet het nie...

  • Die skepper van die speletjie is Reyn Guyer.
  • Die naam was oorspronklik, Pretzel.
  • Die bekende TV-aanbieder, Johnny Carson het op die 3de Mei, 1966 die speletjie met die aktrise Eva Gabor gespeel op lug. Teen die Kersfees van 1966, was die die speletjie van die jaar.
  • Die speletjie is al aangepas vir sig-gestremdes. In die laat 1990s is die speletjie aangepas met Braille-instruksies op die mat, in plaas van kleure.

Wat is julle gunsteling speletjie om te speel wanneer dit so koud is? Laat weet ons deur die hutsmerke #Kwarantyn, #SpanScheepers en #SpanLeRoux te gebruik op Facebook, Twitter en Instagram.